Ons het vandag met die O/16 hokkie meisies veerkrag-oefeninge gedoen nl, horisontale en vertikale sprongtoetse. Sewe uit die sestien meisies in die span se plofkrag/veerkrag is op 'n hoë vlak, maar nie een van hierdie meisies neem deel aan atletiek items waarin hulla kan presteer nie.
Daar is n moontlikheid dat hierdie meisies nog nooit die sport regtig probeer het en hul vermoe getoets het nie. talent kan slegs getoets word as n leerder die sport n kans gee.. As afrigter moet mens altyd kyk vir goeie talent en hul aanmoedig om ander sport items ook te probeer.
ReplyDelete